| Modulekode | IHL 414 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Insluiting van geïntegreerde gesondheidsorg in die praktyk. Aanspreek van etiese uitdagings in gesondheidsorg. Ontwikkeling van ambassadeursvaardighede in professionele aktiwiteite (plaaslik/nasionaal/internasionaal). Risiko- en batebestuur. Strategiese en sistematiese bestuur van ’n gesondheidsorgeenheid. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | IHL 110, IHL 210, IHL 310, IHL 324 |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App